Pieter Smith tour

#pop, afrikaans, afrikaans, moderne afrikaans, under 2000 listeners
ConcertWith.Me is a resale marketplace. Ticket prices may be above or below face value.
Oh no! There aren’t any events

About Pieter Smith

Pieter Johannes Jacobus Smith is 19 Augustus 1975 in Potchefstroom gebore en is die jongste van drie kinders, sus Margaret en broer Jaco. Hy het reeds op die vroeë ouderdom van vier sy voorliefde vir die kitaar ondek en vanaf sewejarige ouderdom professionele afrigting ontvang. In 1993 het Pieter sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoërskool Gimnasium, waar hy deel gevorm het van verskeie Rock Bands. Vandat Pieter agtien jaar oud is, tree hy professioneel op. (Last.fm)

100% Buyer Guarantee

Full refund for cancelled events.

Valid tickets in time for the event.


Prices are set by sellers and may be above or below face value. All sales are final.